'n Inisiatief van RSG, Vroue-Landbouvereniging van Kaapland en Suid Afrikaanse Vroue Landbou Unie.

Suid-Afrika se landbougemeenskap het groot uitdagings. Van die boer en die boervrou tot die plaaswerkers gaan gebuk hieronder. Daar is organisasies wat water en voer aanry, maar RSG se luisteraars word genooi om iets te gee wat geld nie kan koop nie - dit is hoop. Ons vra jou om 'n boer/vrou of plaaswerker moed in te praat. Luister net na hulle… wees 'n gewillige oor.

As jy tyd het, en jy wil graag uitreik met jou hart, is dit nou jou kans.

Plaas jou naam, van, plek en e-pos adres hier, en 'n boer sal jou kontak

Neem kennis dat die gebruik van en plasing van

besonderhede word gedoen op eie risiko.

Plaas jou besonderhede
SAVLU Logo

© Copyright 2017 SAWAU / SAVLU | All Rights Reserved

Designed by